

GROEI VENNOOTSKAPPE, KWEEK VERTROUE.
JVD Kommoditeite is 'n agri-handelsmaatskappy wat hoë gehalte oplossings aan boere en voerprodusente bied.
KONTAK ONSPLAAS TOT VOER,
ONS LEI DIE WEG.
JVD Kommoditeite is toegewy aan die verkryging en verspreiding van hoë gehalte grondstowwe vir die veevoerbedryf wat die produksie van voedsame en veilige veevoer ondersteun en bydra tot betroubare en oorvloedige voedselvoorraad.

DIE REGTE PRODUK OP DIE REGTE TYD.
Ons verseker dat voerprodusente toegang het tot ’n verskeidenheid hoë gehalte grondstowwe vir veevoerproduksie.
Oliekoeke, graan, oliesade, meulenaarsbyprodukte, volvet soja, vismeel, kunsmis

RAAD EN ONDERSTEUNING.
Ons het praktiese ondervinding in verskeie sektore van die bedryf, wat ons in staat stel om te voldoen aan uiteenlopende behoeftes en vereistes.
Verkryging van grondstowwe, logistieke koördinering, kontantvloeibestuur, risikobestuur, voorraadbeheer, administratiewe ondersteuning

INSIGTE EN KENNIS OM JOU BESIGHEID TE LAAT GROEI.
Ons stel boere in staat om ingeligte besluite te neem en hul landboupraktyke te optimaliseer deur deurslaggewende inligting te verskaf.
VERHOOG DIE STANDAARD VIR VOERKWALITEIT.
Ons span het meer as 60 jaar se gesamentlike ondervinding in die bedryf en 'n deeglike begrip van wat dit verg om ons kliënte te voorsien van die produkte, leiding en ondersteuning wat hulle nodig het om sukses in hul eie besighede te bereik.
- OPERASIONELE DOELTREFFENDHEID
- VERLAAGDE KOSTE
- VERHOOGDE WINSGEWENDHEID
VERTROU DEUR DIE BESTE IN DIE BEDRYF.
Ons verbintenis tot ons kliënte se sukses strek verder as produkverkryging. Ons is deurentyd opsoek na geleenthede wat vir ons kliënte waarde skep en langtermyn vennootskappe bevorder.





WEEKLIKSE MARKVERSLAE.
Ons lewer die nuutste markinligting en tendense aan ons kliënte. Neem asseblief kennis dat die inligting hierin bevat, die siening van die skrywer is en nie vir handelsdoeleindes gebruik moet word nie.
SIEN MEER'N EENVOUDIGE PROSES.
Ons beproefde proses verseker dat ons kliënte die beste gehalte produkte, leiding en ondersteuning kry waar en wanneer dit nodig is.


SAAI, OES EN FLOREER
JVD Kommoditeite bemagtig boere en voerprodusente om beheer te neem oor uitdagings, hul werksaamhede te vereenvoudig en in hul onderskeie besighede te laat floreer.
KONTAK ONS SPAN